KODE VAN ‘N GOEIE TOESKOUER

Published: Monday, 4. July, 2011 in category Southern Hemisphere

Hierdie kom van die wedstrydprogram van 'n laerskool in die Westelike Provinsie.

KODE VAN ‘N GOEIE TOESKOUER

• Te onthou dat kinders aan sport deelneem vir hul plesier.

• Nie op ‘n speller te skree nie, skree vir hom.

• Nie speller af te kraak nie

• Goeie individuele vertonings deur alle spelers en spanne te erken

• Beslissings deur skeidsregters en wedstrydbeamtes te eerbiedig

• NOOIT enige speler, beampte, medetoeskouer of afrigter verbaal aan te val nie

• Te onthou dat ons slegs besig is met ‘n spel – dit is nie oorlog nie.